<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><time_sig>4/4 S031</time_sig>
<lyrics>[P1]
.                          G               D                  G
   (Inleiding: Van waar ons woon tot by sy troon wil ons Hom prys)

[V1]
.G                     C
 Majesteit, glansryke heerlikheid!
.          G         Em            Am (D)
 Ons wil Jesus, die koning, hulde bewys!
.G                       C
 Majesteit, hemelse heerlikheid!
.               G                D
 *Van waar ons woon, tot by sy troon,
.              G
 *wil ons Hom prys.

[C1]
.           D
   Kom ons loof, kom ons besing
.                  G
   die Naam van Jesus!
.            D
   Kom ons loof, kom ons aanbid
.                G (D)
   die Here ons God!
.  G                   C
   Majesteit, heilige heerlikheid!
.             G                 D
   Hy het gesterf, ons heil verwerf,
.             G  (A)
   Hy het oorwin!

[V2]
.A                     D
 Majesteit, glansryke heerlikheid!
.          A         F#m            Bm (E)
 Ons wil Jesus, die koning, hulde bewys!
.A                       D
 Majesteit, hemelse heerlikheid!
.              A                E
 Van waar ons woon, tot by sy troon,
.             A
 wil ons Hom prys.

[C2]
.           E
   Kom ons loof, kom ons besing
.                  A
   die Naam van Jesus!
.            E
   Kom ons loof, kom ons aanbid
.                A (E)
   die Here ons God!
.  A                   D
   Majesteit, heilige heerlikheid!
.             A                 E
   Hy het gesterf, ons heil verwerf,
.             A  (D)
   Hy het oorwin!

[B1]
.             A                 E
   Hy het gesterf, ons heil verwerf,
.             D(A)
   Hy het oorwin!</lyrics>
<title>Flam Honderd vyf en sewentig</title>
<tempo>118</tempo>
<key>G</key>
<aka>Kruin: Majesteit</aka>
</song>